Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:21 Die Boodskap (DB)

Egipte se huursoldate het soos vetgemaakte kalwers geword. Hulle het nie eens weerstand teen die vyand gebied nie. Die tyd van Egipte se ondergang het gekom. Dit is niks anders as ’n tyd van straf nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:21 in konteks