Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:2 Die Boodskap (DB)

In die vierde jaar dat Jojakim koning van Juda was, het die Here met Jeremia oor Egipte gepraat. Dit het gegaan oor die Egiptiese koning farao Neko en sy leër. Koning Nebukadnesar van Babel het hom en sy leër by Karkemis by die Eufraatrivier verslaan.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:2 in konteks