Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:18 Die Boodskap (DB)

Die Here is Koning! Hy is sterker as alles en almal. Hy sê: “So waar as wat Ek lewe, iemand gaan teen Egipte optrek wat soos Tabor hoog bo die ander berge sal uitstaan of soos Karmel bo die see.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:18 in konteks