Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:14 Die Boodskap (DB)

“Gaan sê dit in Egipte vir almal om te hoor! Laat die mense dit ook in die stede Migdol, Memfis en Tagpanges hoor! Maak julle reg vir ’n geveg, want dit sal rof gaan in die oorlog.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:14 in konteks