Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 46:10 Die Boodskap (DB)

Hierdie dag is die dag van die Here. Hy is sterker as alles en almal. Dit is ’n dag om wraak te neem op sy vyande en hulle terug te betaal. Dit sal ’n bloedige geveg wees. Baie mense sal doodgaan. Die groot klomp mense van die vyand wat in die noordelike deel van die land op die oewer van die Eufraatrivier sal omkom, sal vandag vir die Here wees soos offers wat gebring word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 46

Kyk Jeremia 46:10 in konteks