Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 45:3 Die Boodskap (DB)

Jy het gesê: ‘Dit is klaarpraat met my! Ek kry alreeds so swaar en dan maak die Here my probleme net nog meer. Ek is al so moeg van my eie gesug en gekla, ek kan net nie rus kry nie.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 45

Kyk Jeremia 45:3 in konteks