Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:7 Die Boodskap (DB)

Iemand wat nasies vernietig, is op pad na julle toe. Hy maak net soos ’n leeu wat uit sy lêplek opstaan en sy prooi bekruip. Hy sal groot skade aan die land doen en verwoesting in julle stede saai. Daar sal geen mense in die stede meer bly nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:7 in konteks