Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 4:11 Die Boodskap (DB)

Dan sal die Here vir hierdie volk en vir die mense van Jerusalem sê: “’n Wind uit die woestyn wat so warm soos vuur is, waai oor die heuwels in die rigting van my volk. Dit is nie ’n ligte windjie waarmee ’n mens die kaf uit graan waai nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 4

Kyk Jeremia 4:11 in konteks