Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:9 Die Boodskap (DB)

Nebusaradan was die bevelvoerder van die koning van Babel se persoonlike wagte. Hy het die mense wat in Jerusalem oorgebly het, weggevat uit hulle land na Babel toe. Hy het saam met hulle ook die mense weggevat wat reeds na die Babiloniërs toe oorgeloop het. So ook die res van die mense van Juda.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:9 in konteks