Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 39:14 Die Boodskap (DB)

Hulle het Jeremia uit die tronk laat haal en vir Gedalja opdrag gegee om vir hom te sorg. Gedalja was die seun van Agikam en die kleinseun van Safan. Hy het Jeremia na sy huis toe teruggevat. So kon Jeremia weer tussen sy eie mense bly.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 39

Kyk Jeremia 39:14 in konteks