Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:7 Die Boodskap (DB)

’n Baie belangrike amptenaar in die paleis met die naam Ebed-Melek het gehoor dat Jeremia in die put was. Ebed-Melek het uit Afrika gekom. In daardie stadium het die koning in die Benjaminhek gesit.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:7 in konteks