Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:4 Die Boodskap (DB)

Die amptenare het vir die koning gesê: “Koning, Jeremia moet doodgemaak word. Hy het ’n slegte invloed op die soldate wat nog in die stad oor is. Die goed wat hy sê, breek die soldate se moed. Maar nie net die soldate s’n nie, ook dié van die gewone mense. Hierdie man se bedoelings is nie goed nie, hy doen net skade aan die mense.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:4 in konteks