Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:27 Die Boodskap (DB)

Soos verwag, was dit nie lank nie of die amptenare het by Jeremia uitgekom. Hulle wou weet hoekom die koning hom laat kom het. Maar Jeremia het geantwoord soos die koning hom gevra het om te sê. Hulle is by hom weg sonder om die waarheid uit te vind. Daar was niemand van hulle wat gehoor het wat tussen die koning en Jeremia gesê is nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:27 in konteks