Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:25 Die Boodskap (DB)

My amptenare mag nie hoor dat ek met jou gepraat het nie. Hulle sal sê: ‘Ons wil weet waaroor jy en die koning gepraat het. Wat het jy vir hom gesê? Jy moet niks vir ons wegsteek nie! As jy nie vir ons wil sê nie, sal ons jou doodmaak.’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:25 in konteks