Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:22 Die Boodskap (DB)

Al die vroue wat nog in die paleis oor is, sal uitgebring word na die offisiere van die Babiloniese koning. Hulle sal sê: ‘U sogenaamde vriende het u in die steek gelaat. Hulle het u mislei. Noudat u in die moeilikheid beland het, waar is u vriende nou?’

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:22 in konteks