Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:14 Die Boodskap (DB)

Op ’n dag het koning Sedekia Jeremia laat haal. Hulle het mekaar toe by die derde ingang van die tempel gekry. Die koning het vir Jeremia gesê: “Ek wil jou iets vra. En moenie iets vir my wegsteek nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:14 in konteks