Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:11 Die Boodskap (DB)

Ebed-Melek het toe van die mense na die paleis toe saamgevat. Hy het lappe uit die pakkamer gaan haal. Hy het ook ou klere daar gekry. Hy het hierdie lappe en ou klere na die put toe gevat en dit met ’n tou na Jeremia toe laat afsak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:11 in konteks