Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 38:1 Die Boodskap (DB)

Toe Jeremia op ’n keer met die mense gepraat het, het van die amptenare die dinge gehoor wat hy gesê het. Hierdie amptenare was Sefatja die seun van Mattan, Gedalja die seun van Pasgur, Jukal die seun van Selemja en Pasgur die seun van Malkija. Jeremia het gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 38

Kyk Jeremia 38:1 in konteks