Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 37:10 Die Boodskap (DB)

Selfs al kry julle dit reg om die Babiloniese leër te verslaan sodat net ’n paar gewondes in hulle tente oorbly, dit sal niks help nie. Hulle sal doodgewoon optrek en Jerusalem aan die brand kom steek.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 37

Kyk Jeremia 37:10 in konteks