Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 35:11 Die Boodskap (DB)

Maar toe koning Nebukadnesar van Babel teen die land begin optrek het, het ons bang geword vir die leërs van die Babiloniërs en die Arameërs. Ons het toe besluit om na Jerusalem toe te kom. Daarom bly ons nou hier.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 35

Kyk Jeremia 35:11 in konteks