Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:7 Die Boodskap (DB)

In dié stadium was die Babiloniese leërs besig om teen Jerusalem, Lakis en Aseka oorlog te maak. Hierdie stede was die enigste stede van Juda met mure om wat nog nie ingeneem was nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:7 in konteks