Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 34:1 Die Boodskap (DB)

In ’n stadium was koning Nebukadnesar van Babel met sy leër besig om teen Jerusalem en die stede van Juda te veg. Saam met sy leër het ook die leërs van ander nasies wat onder sy gesag was, geveg. Gedurende hierdie tyd het die Here vir Jeremia ’n boodskap gegee. Hy het gesê:

Lees volledige hoofstuk Jeremia 34

Kyk Jeremia 34:1 in konteks