Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:40 Die Boodskap (DB)

’n Groot gebied sal vir die Here afgesonder word. Dit sluit in die begraafplaas en die ashoop in die vallei. Verder ook die hele veldgedeelte so ver as die Kidronspruit. En in ’n oostelike rigting tot by die ingang bekend as die Perde-ingang. Jerusalem sal nooit weer ingeneem of verwoes word nie.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:40 in konteks