Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:28 Die Boodskap (DB)

In die verlede het Ek hierdie volk se wortels uitgetrek. Ek het hulle afgebreek. Ek het hierdie volk skade aangedoen en vernietig. Verder het Ek ook slegte dinge oor hulle gebring. Maar Ek sal net mooi die teenoorgestelde doen in die toekoms. Ek sal hulle weer plant net soos ’n mens ’n boom plant. Ek sal hulle weer ’n nasie maak wat ’n reg op ’n bestaan het. Soos ’n gebou steen vir steen opgebou word, so sal Ek hulle ook weer as ’n volk opbou,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:28 in konteks