Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:22 Die Boodskap (DB)

Hoe lank sal julle nog hink op twee gedagtes? Julle is mense wat aan My ontrou is. Ek gaan iets nuuts en anders laat gebeur: so vreemd as wat dit is vir ’n vrou om ’n man te beskerm, so vreemd sal dit wees wat met Israel gaan gebeur. Ek gaan Israel as ’n beskermer laat optree.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:22 in konteks