Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:20 Die Boodskap (DB)

Die Here het gevra: “Is Israel nie nog steeds my seun vir wie Ek baie lief is nie? Is hy nie my lieflingskind nie? Selfs al moes Ek hom beskuldig dat hy verkeerde dinge doen, het Ek steeds ’n sagte plekkie vir hom gehad. Ek voel jammer vir hom; daarom sal Ek sag met hom werk.” Dit is wat die Here sê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:20 in konteks