Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 31:12 Die Boodskap (DB)

Hulle sal terugkom en op die hoogtes van Jerusalem sal hulle vrolike liedere sing. Hulle sal bly wees omdat die Here so goed vir hulle is. Hy het vir hulle graan, wyn en olie gegee. Verder het Hy ook vir hulle skape en beeste gegee. Dit sal goed met hulle gaan. Hulle lewe sal wees soos ’n tuin wat genoeg water kry. Hulle sal nie meer rede hê om hartseer te wees nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 31

Kyk Jeremia 31:12 in konteks