Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:7 Die Boodskap (DB)

Dit is ’n verskriklike tyd wat die mense beleef. Nog nooit in die geskiedenis het mense sulke dinge deurgemaak nie. Dit is ’n tyd van baie probleme vir die mense van Israel. Maar op die ou einde sal hulle uit die moeilikheid gered word.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:7 in konteks