Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:21 Die Boodskap (DB)

Hulle sal nie deur iemand van ’n ander nasie regeer word nie. Een van hulle eie mense sal koning wees. Ek sal hom nooi om naby My te kom en hy sal kom. Wie sou dit waag om voor My te kom staan as Ek hom nie genooi het nie?” vra die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:21 in konteks