Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:16 Die Boodskap (DB)

Maar dit is ook so dat die mense wat julle probeer vernietig, self deur ander vernietig sal word. Al julle vyande sal self ook gevang en na ander lande toe weggevat word. Almal wat julle probeer onderdruk, sal self voel wat dit is om deur ander mense onderdruk en uitgebuit te word. Die mense wat julle besteel, sal op hulle beurt weer deur ander mense besteel word. Mense wat dit waag om julle aan te val sal self aangeval word.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:16 in konteks