Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:14 Die Boodskap (DB)

Al die mense met wie julle ooreenkomste aangegaan het om julle te help, het julle in die steek gelaat. Hulle gee nie om wat van julle word nie. Ek het julle aangeval soos ’n mens met ’n vyand sou maak. Ek het julle sonder enige genade gestraf. Julle het baie verkeerde dinge gedoen. Julle is aan soveel goed skuldig, dit is te veel om op te noem.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:14 in konteks