Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 30:11 Die Boodskap (DB)

Wees gerus, Ek sal julle nie in die steek laat nie. Ek sal julle uit die hande van julle vyande red. Julle is oral versprei onder die nasies. Hulle sal Ek vernietig, maar julle sal nie vernietig word nie. Maar hoewel Ek julle nie sal vernietig nie, gaan Ek julle nogtans straf. Ek sal julle ’n regverdige straf gee.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 30

Kyk Jeremia 30:11 in konteks