Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:9 Die Boodskap (DB)

Israel het niks ernstig opgeneem nie. Dit het haar nie gepla dat haar ontrouheid die land ’n slegte naam gegee het nie. Sy het doodgewoon haar eie kop gevolg en voor vreemde gode neergebuig. Die ergste is dat dit gode was wat met die hand uit hout gesny en uit klip gekap is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:9 in konteks