Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:6 Die Boodskap (DB)

In die tyd toe Josia koning in Juda was, het die Here vir my gesê: “Het jy gesien wat die noordelike koninkryk, Israel, gedoen het? Soos ’n persoon wat ontrou is aan sy huweliksmaat het Israel ander gode begin dien. Op elke hoogte en onder elke groen boom het hulle eer aan hierdie gode gebring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:6 in konteks