Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:21 Die Boodskap (DB)

Op die heuweltoppe hoor ’n mens uitroepe. Dit is die gehuil en gesoebat van Israel se mense. Hulle huil, want hulle besef dat hulle op ’n verkeerde koers is. Hulle het van die Here vergeet.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:21 in konteks