Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 3:14 Die Boodskap (DB)

Julle het koers verloor,” sê die Here, “maar kom terug na My toe. Julle behoort aan My. Wat Ek sal doen, is om hier een mens uit ’n stad en daar twee uit ’n familie te vat en julle na Jerusalem toe terug te bring.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 3

Kyk Jeremia 3:14 in konteks