Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:2 Die Boodskap (DB)

Koning Jojagin en die koningin-moeder was toe alreeds as gevangenes uit Jerusalem weggevat. Saam met hulle was ook die amptenare van die koning, die leiers van Juda en al die mense wat goed met hulle hande kon werk. Dit was onder andere ambagsmense en mense wat met yster kon werk.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:2 in konteks