Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 29:10 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: “Die waarheid van die saak is, julle sal vir 70 jaar in Babel wees. Maar as die tyd verby is, sal Ek begin om al die goeie beloftes wat Ek gemaak het, waar te laat word. Ek sal julle na julle land toe laat terugkom.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 29

Kyk Jeremia 29:10 in konteks