Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:3 Die Boodskap (DB)

Stuur dan ’n boodskap aan die konings van Edom, Moab, Ammon, Tirus en Sidon deur hulle verteenwoordigers.” Hierdie verteenwoordigers het na koning Sedekia in Jerusalem gekom. Sedekia was die koning van Juda.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:3 in konteks