Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:19 Die Boodskap (DB)

Die Here het reeds gesê wat met die koperpilare by die ingang van die tempel gaan gebeur. Hy het ook gesê wat met die groot koperbad, die staanders en die ander bakke wat nog in hierdie stad oor is, gaan gebeur.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:19 in konteks