Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 27:15 Die Boodskap (DB)

Die Here sê: Ek het hulle nie gestuur nie. Hulle is vermetel om namens My te praat en dan verkondig hulle nog ’n spul leuens ook! Hulle sal die oorsaak wees dat Ek julle uit julle land sal wegjaag. Julle en hierdie profete met hulle leuens sal doodgaan.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 27

Kyk Jeremia 27:15 in konteks