Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 26:20 Die Boodskap (DB)

In dié tyd was daar ook ’n ander man wat namens die Here boodskappe oorgedra het. Sy naam was Urija en hy was ’n seun van Semaja. Hy het van die dorp Kirjat-Jearim af gekom. Sy boodskappe was ook teen Jerusalem en hierdie land. Hy het baie dieselfde dinge as Jeremia gesê.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 26

Kyk Jeremia 26:20 in konteks