Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:5 Die Boodskap (DB)

Die Here sê verder: “Daar kom ’n tyd wanneer Ek weer ’n koning wat regtig deel is van Dawid se familie koning sal maak. Hy sal ’n verstandige koning wees. Hy sal sorg dat almal in die land regverdig behandel word. Hy sal ook doen wat reg is.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:5 in konteks