Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:16 Die Boodskap (DB)

Julle moenie na hierdie profete luister nie. Die boodskappe wat hulle vir julle bring, laat julle dinge hoop wat nie gaan gebeur nie. Die goed wat hulle kastig sien, is droombeelde wat hulle self uitgedink het. Die goed wat hulle praat, kom nie van My af nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:16 in konteks