Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 23:12 Die Boodskap (DB)

Daarom sal dit met hulle gaan soos met iemand wat in die donker op gladde paaie moet loop. Hulle sal gedwing word om op donker roetes te stap. Omdat dit donker is, sal hulle val. Die tyd het aangebreek dat hulle gestraf gaan word. Ek sal sorg dat slegte dinge met hulle gebeur,” sê die Here.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 23

Kyk Jeremia 23:12 in konteks