Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:7 Die Boodskap (DB)

Na dit alles gebeur het,” sê die Here, “sal koning Sedekia van Juda, van sy amptenare en van die mense in die stad die oorlog, hongersnood en siektes oorleef. Maar Ek sal dat koning Nebukadnesar van Babel en hulle vyande wat hulle dood wil hê, hulle vang. Hy sal hulle doodmaak sonder dat hy enigsins vir hulle jammer voel. Hy sal geen genade vir hulle hê nie en niemand laat oorleef nie.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:7 in konteks