Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:4 Die Boodskap (DB)

die Here, die God van Israel sê: Op die oomblik is julle besig om buite die mure van die stad te baklei teen die koning van Babel en die Babiloniërs wat julle omsingel het. Ek gaan maak dat julle niks met julle wapens kan doen nie. Ek gaan julle vyand laat inkom in die hartjie van die stad in.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:4 in konteks