Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 21:2 Die Boodskap (DB)

“Koning Nebukadnesar van Babel is besig om met sy soldate teen ons op te trek. Vra tog namens ons vir die Here wat gaan gebeur. Miskien sal die Here vir ons ’n wonderwerk doen soos Hy al in die verlede gedoen het. Miskien sal Nebukadnesar dan terugtrek.”

Lees volledige hoofstuk Jeremia 21

Kyk Jeremia 21:2 in konteks