Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 20:4 Die Boodskap (DB)

Want dit is wat die Here sê: Ek sal jou en jou vriende lam van vrees maak. Jou vriende sal voor jou oë deur die vyand doodgemaak word. Ek gee die hele bevolking van Juda oor in die hande van die koning van Babel. Hy sal party van die mense vang en na Babel wegvat as sy gevangenes. Ander sal hy met die swaard doodmaak.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 20

Kyk Jeremia 20:4 in konteks