Ou Testament

Nuwe Testament

Jeremia 19:4 Die Boodskap (DB)

Ek doen dit omdat die mense nie lojaal aan My was nie, maar hierdie plek vuil gemaak het met die goed wat hulle hier gedoen het. Hulle het hier wierook vir vreemde gode gebrand. So vreemd was hierdie gode dat niemand van hulle geweet het nie. Nie vandag se mense nie, ook nie hulle voorouers of die konings van Juda nie. Die ergste is dat hulle onskuldige mense hier doodgemaak het.

Lees volledige hoofstuk Jeremia 19

Kyk Jeremia 19:4 in konteks